wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

 

In politiek moet mens juis die handdoek ingooi

 

" Kan ons dus aanvaar dat dat u handoek ingooi en slegs gaan lê sonder om te veg vir dit waarin u glo?"

Ja Johan, en ek vra ook mede-Afrikaners om nie te veg vir 'n geloof nie, maar om hul lewe op die spel te plaas vir politiek ­― menslike magsaktiwiteite ― gebasseer op holistiese Kultuurrealiteite en die realistiese feite van die lewe.

In politiek moet mens juis die handdoek ingooi, daar waar jou mag nie langer kan vermeerder nie, maar slegs kan verminder. 

Die VF+ byvoorbeeld, maak homself as party gehate by sommige mede-Afrikaners, omdat daardie mense instinktief besef die VF+ kan nie meer munisipaliteite in die NSA van agteruitgaande dienslewering red nie, al sou die party hipoteties so 'n NSA-munisipaliteit oorneem.

'n Analogie is die Konserwatiewe Party wat in 1988 baie stadsrade oorgeneem het, maar polities magteloos was om SA te red en die NSA te keer. Vandag is die KP as gevolg daarvan ontbind en het in die VF+ opgegaan ― vandaar die + en dieselfde magsverminderende aksies. Binne 5-10 jaar sal die VF+ ook ontbind of opgaan, of oorgeneem word deur 'n ander Afrikanerbeweging.

Groete

Jacob 

 

boontoe